Betrokkenheid / Deelname van Finalejaarstudente

Betrokkenheid / deelname tov die lys aktiwiteite wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit, streek van herkoms, matriekprestasievlak en tipe verblyf te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Deeltydse werk by die Universiteit (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Deeltydse werk by 'n werkgewer anders as die Universiteit (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  3. Voltyds werk tydens studies (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  4. Leierskapstrukture van die studentegemeenskap (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  5. Akademiese ontwikkelingsprogramme / addisionele akademiese hulp (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  6. Diversiteitswerkswinkel (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  7. Werkswinkel oor geslagsgelykheid (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  8. Kamermaat van 'n ander ras (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  9. Onderbreking in studies (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  10. Leierskapontwikkeling (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  11. Buitelandse studie-uitruilprogram (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  12. Alleen gevoel / verlang na die huis (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  13. Terneergedruk (depressief) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  14. Oorweldig deur alles wat jy moes doen (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  15. Persoonlike voorligting en/of berading (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  16. Georganiseerde protesoptogte (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  17. Politiek bespreek (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  18. Sosialiseer met ander ras (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  19. Klasse gemis? (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  20. Kunsgallery en/of museum besoeke (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  21. Godsdiens bespreek (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  22. Alkoholiese drank gedrink (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  23. Sigarette gerook / ander tabakprodukte (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  24. Buite klasverband inhoud van modules met ander studente bespreek (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  25. Geskrewe take laat ingelewer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  26. Verveeld in klas (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  27. In groepsverband studeer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  28. Deelname aan tudenteverkiesings (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  29. Gebruik WebCT of ander elektroniese middele vir akademie (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  30. Klas as gevolg van werk om geld te verdien gemis (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  31. Tutor / mentor vir 'n ander student (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  32. Ander student tutor / mentor jou (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  33. Verantwoordelikhede by werk verhoed om te studies (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  34. Gesinsverantwoordelikhede verhoed studies (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  35. Raadpleeg dosente (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  36. Besit eie rekenaar (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2005 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.