Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare persoonlike voorligting en/of berading ontvang?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 6.57 | 37 | 27.01 | 91 | 66.42 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 1 | 1.37 | 14 | 19.18 | 58 | 79.45 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 2 | 18.18 | 1 | 9.09 | 8 | 72.73 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 15.38 | 3 | 23.08 | 8 | 61.54 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 1 | 1.28 | 13 | 16.67 | 64 | 82.05 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 3 | 3.41 | 22 | 25.00 | 63 | 71.59 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 1 | 2.17 | 7 | 15.22 | 38 | 82.61 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 5 | 11.63 | 38 | 88.37 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 19 | 3.85 | 103 | 20.85 | 372 | 75.30 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.