Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het 'n ander student gedurende die afgelope jaar as jou tutor / mentor opgetree?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 2 | 1.46 | 39 | 28.47 | 96 | 70.07 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 4 | 5.48 | 15 | 20.55 | 54 | 73.97 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 2 | 18.18 | 9 | 81.82 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 4 | 30.77 | 9 | 69.23 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 1 | 1.28 | 22 | 28.21 | 55 | 70.51 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 4 | 4.55 | 24 | 27.27 | 60 | 68.18 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 8 | 17.39 | 38 | 82.61 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 13 | 30.23 | 30 | 69.77 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 11 | 2.23 | 131 | 26.52 | 352 | 71.26 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.