Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare deelgeneem aan akademiese ontwikkelingsprogramme of van enige ander formele addisionele akademiese hulp gebruik gemaak?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 22.63 | 106 | 77.37 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 20 | 27.40 | 53 | 72.60 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 11 | 100.00 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 23.08 | 10 | 76.92 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 22 | 28.21 | 56 | 71.79 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 28 | 31.82 | 60 | 68.18 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 5 | 10.87 | 41 | 89.13 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 11 | 25.58 | 32 | 74.42 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 122 | 24.70 | 372 | 75.30 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.