Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar nie geskrewe take betyds ingelewer nie?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 12 | 8.76 | 42 | 30.66 | 83 | 60.58 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 3 | 4.11 | 10 | 13.70 | 60 | 82.19 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 2 | 18.18 | 9 | 81.82 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 13 | 100.00 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 5 | 6.41 | 9 | 11.54 | 64 | 82.05 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 8 | 9.09 | 17 | 19.32 | 63 | 71.59 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 6 | 13.04 | 11 | 23.91 | 29 | 63.04 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 2 | 4.65 | 7 | 16.28 | 34 | 79.07 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 36 | 7.29 | 98 | 19.84 | 360 | 72.87 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.