Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels was jy gedurende die afgelope jaar verveeld in die klas?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 50 | 36.50 | 77 | 56.20 | 10 | 7.30 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 37 | 50.68 | 33 | 45.21 | 3 | 4.11 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 4 | 36.36 | 7 | 63.64 | 0 | 0.00 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 46.15 | 6 | 46.15 | 1 | 7.69 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 32 | 41.03 | 43 | 55.13 | 3 | 3.85 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 38 | 43.18 | 43 | 48.86 | 7 | 7.95 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 12 | 26.09 | 31 | 67.39 | 3 | 6.52 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 10 | 23.26 | 25 | 58.14 | 8 | 18.60 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 190 | 38.46 | 269 | 54.45 | 35 | 7.09 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.