Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar as 'n tutor / mentor vir 'n ander student bygestaan?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 16 | 11.68 | 37 | 27.01 | 84 | 61.31 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 13 | 17.81 | 26 | 35.62 | 34 | 46.58 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 1 | 9.09 | 6 | 54.55 | 4 | 36.36 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 7.69 | 4 | 30.77 | 8 | 61.54 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 7 | 8.97 | 27 | 34.62 | 44 | 56.41 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 11 | 12.50 | 32 | 36.36 | 45 | 51.14 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 6 | 13.04 | 11 | 23.91 | 29 | 63.04 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 9 | 20.93 | 17 | 39.53 | 17 | 39.53 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 65 | 13.16 | 163 | 33.00 | 266 | 53.85 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.