Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare gedien in enige leierskapstrukture van die studentegemeenskap (byvoorbeeld die SR, huiskomitee)?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 53 | 38.69 | 84 | 61.31 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 27 | 36.99 | 46 | 63.01 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 6 | 54.55 | 5 | 45.45 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 38.46 | 8 | 61.54 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 23 | 29.49 | 55 | 70.51 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 28 | 31.82 | 60 | 68.18 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 13 | 28.26 | 33 | 71.74 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 12 | 27.91 | 31 | 72.09 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 170 | 34.41 | 324 | 65.59 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.