Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by die Universiteit(byvoorbeeld as tutor, studente-assistent, demi, ensovoorts) gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 49 | 35.77 | 88 | 64.23 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 35 | 47.95 | 38 | 52.05 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 7 | 63.64 | 4 | 36.36 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 23.08 | 10 | 76.92 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 31 | 39.74 | 47 | 60.26 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 23 | 26.14 | 65 | 73.86 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 20 | 43.48 | 26 | 56.52 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 18 | 41.86 | 25 | 58.14 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 187 | 37.85 | 307 | 62.15 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.