Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar in groepsverband studeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 13 | 9.49 | 71 | 51.82 | 53 | 38.69 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 10 | 13.70 | 27 | 36.99 | 36 | 49.32 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 5 | 45.45 | 5 | 45.45 | 1 | 9.09 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 30.77 | 4 | 30.77 | 5 | 38.46 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 8 | 10.26 | 36 | 46.15 | 34 | 43.59 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 7 | 7.95 | 45 | 51.14 | 36 | 40.91 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 9 | 19.57 | 18 | 39.13 | 19 | 41.30 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 4 | 9.30 | 17 | 39.53 | 22 | 51.16 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 60 | 12.15 | 226 | 45.75 | 208 | 42.11 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.