Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Het jy tydens jou studiejare leierskapontwikkeling ondergaan?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja
  2. Nee

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
122
45.02
149
54.98
271
54.86
Manlik
91
41.36
129
58.64
220
44.53
Alle deelnemers
214
43.32
280
56.68
494
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.