Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar terneergedruk (depressief) gevoel?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 36 | 26.28 | 72 | 52.55 | 29 | 21.17 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 11 | 15.07 | 45 | 61.64 | 17 | 23.29 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 2 | 18.18 | 5 | 45.45 | 4 | 36.36 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 30.77 | 6 | 46.15 | 3 | 23.08 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 20 | 25.64 | 48 | 61.54 | 10 | 12.82 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 21 | 23.86 | 50 | 56.82 | 17 | 19.32 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 6 | 13.04 | 17 | 36.96 | 23 | 50.00 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 8 | 18.60 | 25 | 58.14 | 10 | 23.26 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 109 | 22.06 | 271 | 54.86 | 114 | 23.08 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.