Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by 'n werkgewer anders as die Universiteit gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 73 | 53.28 | 64 | 46.72 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 43 | 58.90 | 30 | 41.10 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 8 | 72.73 | 3 | 27.27 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 76.92 | 3 | 23.08 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 44 | 56.41 | 34 | 43.59 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 45 | 51.14 | 43 | 48.86 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 17 | 36.96 | 29 | 63.04 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 24 | 55.81 | 19 | 44.19 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 265 | 53.64 | 229 | 46.36 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.