Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het verantwoordelikhede by die werk jou verhoed om te studeer tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 5.84 | 31 | 22.63 | 98 | 71.53 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 1 | 1.37 | 14 | 19.18 | 58 | 79.45 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 1 | 9.09 | 2 | 18.18 | 8 | 72.73 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 7.69 | 5 | 38.46 | 7 | 53.85 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 7 | 8.97 | 14 | 17.95 | 57 | 73.08 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 6 | 6.82 | 17 | 19.32 | 65 | 73.86 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 1 | 2.17 | 6 | 13.04 | 39 | 84.78 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 2 | 4.65 | 4 | 9.30 | 37 | 86.05 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 27 | 5.47 | 93 | 18.83 | 374 | 75.71 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.