Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar politiek bespreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 69 | 50.36 | 58 | 42.34 | 10 | 7.30 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 12 | 16.44 | 46 | 63.01 | 15 | 20.55 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 8 | 72.73 | 3 | 27.27 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 15.38 | 7 | 53.85 | 4 | 30.77 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 15 | 19.23 | 46 | 58.97 | 17 | 21.79 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 15 | 17.05 | 46 | 52.27 | 27 | 30.68 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 8 | 17.39 | 31 | 67.39 | 7 | 15.22 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 11 | 25.58 | 25 | 58.14 | 7 | 16.28 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 133 | 26.92 | 269 | 54.45 | 92 | 18.62 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.