Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy dosente tydens kantoorure geraadpleeg tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 13.14 | 100 | 72.99 | 19 | 13.87 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 15 | 20.55 | 44 | 60.27 | 14 | 19.18 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 3 | 27.27 | 8 | 72.73 | 0 | 0.00 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 7.69 | 10 | 76.92 | 2 | 15.38 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 11 | 14.10 | 52 | 66.67 | 15 | 19.23 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 12 | 13.64 | 58 | 65.91 | 18 | 20.45 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 10 | 21.74 | 31 | 67.39 | 5 | 10.87 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 7 | 16.28 | 24 | 55.81 | 12 | 27.91 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 78 | 15.79 | 330 | 66.80 | 86 | 17.41 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.