Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar WebCT of ander elektroniese middele vir akademiese doeleindes ingespan?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 115 | 83.94 | 16 | 11.68 | 6 | 4.38 | 137 |
27.73 |
Natuurwet | 61 | 83.56 | 12 | 16.44 | 0 | 0.00 | 73 |
14.78 |
Opvoedkunde | 5 | 45.45 | 5 | 45.45 | 1 | 9.09 | 11 |
2.23 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 61.54 | 5 | 38.46 | 0 | 0.00 | 13 |
2.63 |
Regsgeleerdheid | 75 | 96.15 | 3 | 3.85 | 0 | 0.00 | 78 |
15.79 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 73 | 82.95 | 13 | 14.77 | 2 | 2.27 | 88 |
17.81 |
Ingenieurswese | 37 | 80.43 | 8 | 17.39 | 1 | 2.17 | 46 |
9.31 |
Gesondheidswet | 33 | 76.74 | 7 | 16.28 | 3 | 6.98 | 43 |
8.70 |
Alle deelnemers | 409 | 82.79 | 72 | 14.57 | 13 | 2.63 | 494 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.