Administrasie B
Tel: 808-3080
E-pos: bpo@sun.ac.za

Tuis - PROJEKtUSkantoor - Rolspelers - Projeksiklus - Projekbestuursprosesse - Woordelys- English

Beplanning

Riglyne: Bepaling van Werkstruktuur

1.

'n Werkstruktuur begin by die hoogste vlak, nl. die projekdoelwit.

2.

Die projekdoelwit word opgebreek in aflewerbares.

3.

Die aflewerbares word opgebreek in take.

 

LW! Die manier waarop die take opgebreek word, moet help om die projek te bestuur!

4.

Om take maklik bestuurbaar te hou, behoort die kleinste taak nie langer as 5 dae te neem om te voltooi nie.

5.

Elke inskrywing word genommer (in MS Project kan 'n mens 'n veld insit vir "Unique ID", wat die numering outomaties doen)

 

Voorbeeld van ‘n Werkstruktuur

Ander Beplanningsdokumentasie

Beplanningsproses

Riglyne: Beplanning

Templaat: Beplanning

Riglyne: Beplanningstemplaat

Riglyne: Matriks - Personeelverantwoordelikhede

Riglyne: Validering van Veronderstellings

Riglyne: Evaluasie van Beperkings

Riglyne: Bepaling van Werkstruktuur

Riglyne: Kommunikasie

Riglyne: Kwaliteitsbeheer

Templaat: Begroting

Riglyne: Begrotingstemplaat

Kontrolelys: Beplanning