Ons Visie |
Bewussyn: |
Om 'n kampuswye bewussyn te skep van wat projekbestuur is en hoe dit kan waarde toevoeg binne bepaalde omgewings |
Eenvormigheid: |
Om die implementering van projekbestuur te vergemaklik deur die beskikbaarstelling van eenvormige en toepaslike projekbestuursmetodologie en template |
Bemagtiging: |
Om projekbestuurders te bemagtig deur die verskaffing van opleiding en die daarstel van 'n projekondersteuningskantoor |
Implementering: |
Om 'n eenvormige projekbestuursmetodologie binne die universiteit te implementeer |
Kultuur: |
Om 'n kultuur binne die universiteit te skep waar projekbestuur binne toepaslike omgewings aangewend word |
Sentrum van kundigheid: |
Om 'n sentrum van kundigheid te wees t.o.v. projekbestuur, projekbestuursmetodologie, -prosesse, -prosedures, -template en -ondersteuningsprogrammatuur |
Projekinligtingsentrum: |
Om 'n sentrum te wees wat 'n onafhanklike perspektief op die status van huidige projekte kan bied en as versamelpunt van afgehandelde projekte kan dien |
|
Lees meer oor ons dienste... |