|  | PROJEKtUS fokus daarop om in projekte en besluitneming 
					d.m.v. goeie beplanning:
						 
							
								| 
 | beter begrip van doelwitte aan die hand te werk, |  
								| 
 | onsekerhede te verminder of uit te skakel, |  
								| 
 | risiko's vroeër te identifiseer sodat betyds voorsorg 
								getref kan word, |  
								| 
 | standaarde daar te stel wat kan dien as basis waarteen 
								vordering gemeet kan word, en |  
								| 
 | 'n gestruktureerde basis te skep vir die uitvoering 
					 			van pligte en prosedures vir effektiewe kontrole. |  |  |