LW! |
Inligting word in die wit areas ingevul. |
Werkblad 1: Omvang |
Doelwitte |
|
Lys elke doelwit en aflewerbare wat ingesluit is in die projek. |
Ingesluit |
|
Spesifiseer vir elke doelwit wat ingesluit is onder daardie doelwit. |
Uitgesluit |
|
Dui spesifiek aan wat UITGESLUIT is vir elke doelwit. |
Veronderstellings |
|
Sien riglyne vir Veronderstellings. |
|
Werkblad 2: Beperkings en afhanklikhede |
Beperkings |
|
Dra die inligting oor vanaf die goedgekeurde Inisiėringsdokument. Maak seker dat daar nie ander beperkings bygekom het nie. |
Afhanklikhede |
|
Dra die inligting oor vanaf die goedgekeurde Inisiėringsdokument. Maak seker dat daar nie ander afhanklikhede bygekom het nie. |
|
Werkblad 3: Projekspanlys |
Interne personeel |
|
Maak seker dat die volgende inligting oor elke spanlid verskaf word:
Naam, Projekrol, Departement, Tel.no, Tyd beskikbaar in ure,
Lynbestuurder se naam, sowel as lynbestuurder se handtekening |
Eksterne spanlede/kontrakteurs |
|
Maak seker dat die volgende inligting oor elke kontrakteur verskaf word:
Naam, Projekrol, Maatskappy, Tel.no, Tyd beskikbaar in ure,
Kontraknommer |
|
Werkblad 4: Kommunikasiestruktuur |
Interne belangegroepe |
|
Dui elke belangegroep aan, met die nodige besonderhede per belangegroep. |
Eksterne belangegroepe |
|
Dui elke belangegroep aan, met die nodige besonderhede per belangegroep. |