1. |
Identifiseer watter kwaliteitstandaarde relevant is vir die projek. |
2. |
Besluit hoe gaan hierdie standaarde bereik word. |
3. |
Identifiseer take om hierdie standaarde te bereik. |
4. |
Sluit die take in die projekplan in. |
5. |
Meet die kwaliteit deurlopend. |
6. |
Neem regstellende aksie indien dit onder standaard is. |
|
 |
Ander dokumentasie |
 |
Riglyne: Kwaliteitsbeheer |
|