Administrasie B
Tel: 808-3080
E-pos: bpo@sun.ac.za

Tuis - PROJEKtUSkantoor - Rolspelers - Projeksiklus - Projekbestuursprosesse - Woordelys- English

Beplanning

Riglyne: Validering van Veronderstellings

Wat is 'n veronderstelling?

 

Enige faktor wat, vir die doelwit van beplanning, aanvaar word as waar en seker, bv. dat die betrokke hulpbronne beskikbaar sal wees

 

Watter proses word gevolg?

1.

Identifiseer die veronderstellings vir elke doelwit.

2.

Valideer die veronderstellings een vir een.

 

a) Indien dit waar is, bly dit in die lys van veronderstellings.

 

b) Indien dit nie waar is nie, word dit as take ingesluit in die projek.

 

c) Indien dit moontlik waar is, word dit geanaliseer as 'n moontlike risiko (sien riglyne).

Ander Beplanningsdokumentasie

Beplanningsproses

Riglyne: Beplanning

Templaat: Beplanning

Riglyne: Beplanningstemplaat

Riglyne: Matriks - Personeelverantwoordelikhede

Riglyne: Validering van Veronderstellings

Riglyne: Evaluasie van Beperkings

Riglyne: Bepaling van Werkstruktuur

Riglyne: Kommunikasie

Riglyne: Kwaliteitsbeheer

Templaat: Begroting

Riglyne: Begrotingstemplaat

Kontrolelys: Beplanning