Hoekom is daar so 'n groot klem op beplanning? |
1. |
Potensiaal om waarde toe te voeg
en vlak van invloed op projek is die grootste tydens Inisiëring en Beplanning
en neem daarna af. (Sien blou lyn) |
2. |
Koste om te verander word al hoër hoe langer projek
aan die gang is. (Sien groen lyn) |

|
3. |
Dit help aktiwiteite optimeer tov hulpbronne en tyd. |
4. |
Die proses verplig deelnemers om te dink oor wat die projek behels en wat die interafhanklikhede is. |
5. |
Dit skep 'n plan waarteen vordering gemeet kan word sodat afwykings betyds gesien en bestuur kan word. |
6. |
'n Goed deurdagte plan is 'n beskerming teen eise vir onrealistiese teikendatums. |
7. |
Dit is 'n hulpmiddel in kommunikasie. |
|
Die beplanningsproses |