1. |
Voorbereiding |
|
Verstaan wat die eindgebruikers se behoeftes is: |
|
|
Identifiseer die werklike eindgebruikers. |
|
Vra vrae in die taal wat die gebruikers verstaan. Skets bv verskillende scenario's, een naby aan die beplande oplossing. |
|
Onthou: min mense kan 'n diens/produk beskryf wat nog nie bestaan nie. |
|
|
|
2. |
Bepaal WAT gedoen moet word |
2.1 |
Organiseer dit in beheerbare eenhede |
|
a) Doelwitte |
|
b) Aflewerbares |
|
c) Take |
2.2 |
Beskryf elke eenheid aan die hand van die SMART beginsels: |
|
Spesifiek: |
Presies wat is die omvang? |
Meetbaar: |
Hoe gaan jy meet of die taak afgehandel is? |
"Achievable": |
Is dit bereikbaar? 'n Gedelegeerde onmoontlikheid is steeds onmoontlik! |
Realisties |
Hoe lank gaan dit werklik duur, nie hoe lank hoop ons dit sal duur as alle ongewensde feite geïgnoreer word nie. |
Tydgebonde |
Definitiewe begin en einde; realistiese teikendatums |
|
2.3 |
Wees baie presies tov die take: Solank die taak ingesluit is, kan die hulpbronne toegeken word. Al is die tydsberekening dan nie 100% akkuraat nie, is die beplanning nie heeltemal omvergegooi nie. |
2.4 |
Indien onseker oor die aard van take, skep 'n generiese "plekhouer" taak en ken daaraan tyd toe. Die detail kan verskaf word soos die projek vorder. |
|
2. |
Bepaal HOE LANK elke eenheid gaan duur |
|
3. |
Bepaal WIE elke taak gaan verrig |
|
4. |
Bepaal WATTER MATERIAAL benodig word vir elke eenheid |
|
5. |
Bepaal wat die LOGIESE VERWANTSKAP tussen die eenhede is |
5.1 |
Identifiseer taak vir taak insette vanaf ander take. |
5.2 |
Kontrolemeganisme: begin by die einde van die projek en kyk of elke taak die insette het wat dit nodig het om te kan voortgaan. |
|
6. |
Bepaal KOSTE |