|
Sleutelvrae |
Ja |
Nee |
1. |
Begin hierdie fase met uitdruklike magtiging om voort te gaan? |
|
|
2. |
Is die behoeftes van die gebruikers steeds reg gedefinieer? Het daar intussen
enige ander vereistes of beperkings bygekom? |
|
|
3. |
Het die projek die nodige ondersteuning van Topbestuur, soos belowe? |
|
|
4. |
Is die Inisiëringsdokument steeds geldig? |
|
|
5. |
Is die omvang van werk steeds geldig en presies? |
|
|
6. |
Is die projekbestuurder se verantwoordelikhede en magte op skrif gestel? |
|
|
7. |
Is die aandeelhouers (stakeholders) geïdentifiseer? |
|
|
8. |
Verstaan die spanlede wie die aandeelhouers bestuur? |
|
|
9. |
Is die werkstruktuur (work breakdown structure) prakties saamgestel? |
|
|
10. |
Sluit die werkstruktuur alle administratiewe take in? |
|
|
11. |
Is kliënt en afteken kontrolepuntvergaderings ingesluit? |
|
|
12. |
Is die kritieke pad geïdentifiseer en op ooreengekom? |
|
|
13. |
Is alle sleutelfases geallokeer vir verantwoordelikheid? |
|
|
14. |
Is die bestuurders van sleutelfases se verantwoordelikhede duidelik uiteengesit? |
|
|
15. |
Is die projek se risiko-opgawe voltooi en op datum? |
|
|
16. |
Is skattingsrekords (estimations) in die projeklêer? |
|
|
17. |
Is 'n projekkalender geïdentifiseer en opgestel? |
|
|
18. |
Is spanlede se kapasiteit en werkslading in ag geneem en op ooreengekom? |
|
|
19. |
Reflekteer die Gantt chart die ooreengekome plan en skedule? |
|
|
20. |
Is die projekbegroting goedgekeur? |
|
|
21. |
Het die spanlede alle vaardighede wat benodig word? |
|
|
22. |
Is aksie geneem om benodigde vaardighede te bekom vir die projek? |
|
|
23. |
Werk spanlede goed saam? |
|
|
24. |
Is enige konflikte vinnig en effektief opgelos? |
|
|
25. |
Werk spankommunikasie goed? |
|
|
26. |
Tree die projekeienaar reg op ten opsigte van sy verantwoordelikhede aangaande die projek? |
|
|
27. |
Is daar enige konflikte met die besigheidsplan? |
|
|