Samestelling |
1. |
Die Projekeienaar |
2. |
Sleutelaandeelhouers |
3. |
Projekbestuurder (om verslag te lewer) |
|
Verantwoordelikhede |
1. |
Verseker dat projekte in lyn is met korporatiewe doelwitte. |
2. |
Wys strategiese rigting aan. |
3. |
Hou die fokus op kliënt en besigheidsbehoeftes. |
4. |
Maak seker dat omgewingsinvloede in berekening gebring word (intern & ekstern). |
5. |
Los twispunte op wat tot op hierdie vlak ge-eskaleer het. |
6. |
Verskaf die besluitnemingsforum vir probleme en twispunte binne die projek. |
7. |
Verseker dat die projek oor voldoende hulpbronne beskik om doelwitte suksesvol te haal. |
8. |
Keur veranderinge goed. |
9. |
Onderhou die verbintenis tot projekdoelwitte. |