Administrasie B
Tel: 808-3080
E-pos: bpo@sun.ac.za

Tuis - PROJEKtUSkantoor - Rolspelers - Projeksiklus - Projekbestuursprosesse - Woordelys - English

Rolspelers

Projekraad

Verantwoordelikhede

1.

Identifikasie en inisiëring van projekte wat die strategieë van die Universiteit bevorder

2.

Die monitering van projekvordering

3.

Prioritisering van fonds- en ander hulpbrontoekennings

4.

Oplos van dispute en aanspreek van probleme wat tot op hierdie vlak ge-eskaleer is

 

Verduidelikende vloeidiagramme

1.

Besluitnemingsproses vir Projekraad (e-Kampusprojekte)

Rolspelers

Projekraad

Stuurkomitee

Aandeelhouers

Projekeienaar

Projekbestuurder

Projekadministrateur

Projekspan

Eindgebruikers

Kliënt

Verskaffer