Die eindgebruikers is die persone: |
1. |
Deur wie die voordele van die projek verkry sal word |
2. |
Wat die uitsette van die projek gebruik om die instansie se prestasie te verbeter |
|
Die eindgebruikers |
1. |
Se behoeftes help die projek definieer. |
2. |
Word gedurende projek gebruik om te toets of die vordering in lyn is met hulle verwagtinge |
3. |
Moet tevrede wees met die uitsette van die projek aangesien hulle dit moet gebruik. |