'n Projekeienaar is die persoon wat: |
1. |
die meeste het om te wen of te verloor by die uitkoms van die projek |
2. |
algehele gesag het oor die projek |
3. |
aanspreeklikheid aanvaar vir die prestasie van die projek (en die projek wil doen) |
4. |
hulpbronne voorsien |
|
Verantwoordelikhede |
1. |
Gee leiding t.o.v. oorkoepelende visie en strategie en hoe die projek daarby inskakel. |
2. |
Maak seker dat projekdoelwitte in lyn bly met korporatiewe en sakebehoeftes. |
3. |
Wys die projekbestuurder aan. |
4. |
Hou toesig oor die prosesse, prosedures, begroting en kontrolering. |
5. |
Reageer pro-aktief op potensiële risiko's. |
6. |
Reageer op kwessies (m.a.w. risiko's wat gerealiseer het). |
7. |
Maak seker dat die projek die nodige hulpbronne het. |
8. |
Help hulpbronkonflik uitskakel. |
9. |
Bestuur die voordele van die projek (nadat die projek afgehandel is). |