 |
'n Kliënt is: |
'n Interne of eksterne persoon wat voordeel gaan trek uit die
verandering wat die projek teweeg gaan bring |
|
Rol |
1. |
Het 'n sterk invloed op die doelwitte van die projek |
2. |
Het 'n sterk invloed op hoe sukses gemeet gaan word |
3. |
Het 'n invloed op die tydsberekening van sekere aksies of take |
|
 |
|