Administrasie B
Tel: 808-3080
E-pos: bpo@sun.ac.za

Tuis - PROJEKtUSkantoor - Rolspelers - Projeksiklus - Projekbestuursprosesse - Woordelys- English

Inisiėring

Riglyne: Inisiėringstemplaat

Algemene inligting

LW!

Inligting word in die wit areas ingevul.

Projeknaam

 

Kort naam vir projek

Tipe projek

 

Kies een van die volgende tipes: e-Leer, e-Infrastruktuur, e-Inligting, e-Studentedienste, e-Navorsing, Portale

Projekeienaar & -bestuurder

 

Soos besluit

Datum

 

Datum waarop templaat voltooi is

Begin- en einddatum

 

Begin- en einddatum van projek

 

A. Rasionaal

 

Beskryf kort en bondig, maar presies, hoekom die projek aangepak word en watter voordele daardeur verkry sal word. (Vermy woorde soos "baie, bietjie", ens.)

 

B. Omvang

Projekdoelwitte

 

Identifiseer die hoofdoelwitte. Voltooi ook die vrae in verband met strategiese prioriteite by punt H op die templaat.
WENK: Gebruik die SMART beginsels om te bepaal wat doelwitte is:
S = specific
M = measurable
A = achievable
R = realistic
T = timebound

Sleutelaflewerbares

 

Konsentreer op net op die belangrikste aflewerbares. (In die Beplanningsfase word die sleutelaflewerbares verder in meer bestuurbare aktiwiteite en take verdeel.) Take sluit bestuursaflewerbares, soos die projekplan, in.

Teikendatums

 

Dui langs elke aflewerbare aan teen watter teikendatum dit voltooi behoort te wees.

 

C. Begroting

Koste per aflewerbare:

 

Doen 'n beraming van watter kostes per aflewerbare verwag word. Slegs 'n globale syfer per aflewerbare word benodig. LW! Die bedrag vir elke aflewerbare tel outomaties op na 'n totale begroting.

Totale begroting (beraming):

 

Hierdie syfer word outomaties genereer wanneer die bedrae per aflewerbare ingevul word.

Gebeurliksheidsfondse (risiko's en ander):

 

Sien Riglyne t.o.v. gebeurlikheidsfondse.

 

D. Beperkings

 

Lys geļdentifiseerde beperkings en evalueer dit (sien riglyne).

 

E. Veronderstellings

 

Lys geļdentifiseerde veronderstellings en valideer dit (sien riglyne).

 

F. Afhanklikhede

 

Lys geļdentifiseerde afhanklikhede.

 

G. Risiko's

 

Voltooi asb die aparte templaat vir Risiko-opgawe.

 

H. Prioritiseringsvraelys

 

Voltooi asb die vraelys volledig.

 

I. Deurdra-effek

 

Lys enige aksie/aflewerbare wat 'n impak gaan hź op bedryfskostes en wat die aard van die impak gaan wees.

 

J. Nota's

 

Enige iets anders wat u onder die aandag van die Projekraad wil bring.

 

K. Hulpbron- en vaardigheidsvereistes

 

Dit is nie verpligtend om hierdie blad te voltooi nie. Indien u egter addisionele inligting oor hulpbronne wil verskaf, bv. waar ander projekte moontlik op dieselfde hulpbronne kan aanspraak maak, kan dit hier gedoen word.

Ander Inisiėringsdokumente

Inisiėringsproses

Templaat: Inisiėring

Riglyne: Inisiėringstemplaat

Riglyne t.o.v. gebeurlikheidsfondse

Riglyne: Validering van Veronderstellings

Riglyne: Evaluasie van Beperkings

Templaat: Risiko-opgawe

Riglyne: Risiko-opgawe templaat

Riglyne: Bepaling van risiko

Riglyne: Kontrolelys