Administrasie B
Tel: 808-3080
E-pos: bpo@sun.ac.za

Tuis - PROJEKtUSkantoor - Rolspelers - Projeksiklus - Projekbestuursprosesse - Woordelys - English

Risikobeheer

Riglyne: Opgawe van Risiko's en Kwessies

LW!

Inligting word in die wit areas ingevul.

Datum geopper

 

Teken die datum aan waarop dit geïdentifiseer is

R / K

 

Identifiseer 'n risiko met 'n R en 'n kwessie met 'n K

Beskrywing van risiko

 

Beskryf kortliks die risiko

Aksie/Vordering

 

Watter aksie word beoog om die risiko aan te spreek
Watter vordering is tot op hede gemaak om die risiko aan te spreek

Teikendatum

 

Datum wanneer beplan word om hierdie risiko aan te spreek

Status

 

Afgehandel: geen verdere risiko vir projek
Aktief: risiko bestaan steeds
Gevries: agv ander faktore word daar nie onmiddellik aandag gegee aan die risiko nie

Waarskynlikheid

 

Ken 'n waarde tussen 1 en 10 toe vir hoe waarskynlik dit is dat die risiko mag realiseer. Sien Riglyne vir Risikobeheer.

Impak

 

Ken 'n waarde tussen 1 en 10 toe vir wat die verwagte impak op die projek gaan wees indien die risiko realiseer. Sien Riglyne vir Risikobeheer

Risikogradering

 

Gebruik die tabel om die risikogradering te doen. Dui die gradering in die regte kolom aan.

Voorberei deur

 

Dui aan wie die Risiko-opgawe voorberei het

Aanvaardingsrekords

 

Die Projekbestuurder en - eienaar moet die opgawe onderteken.

Ander dokumentasie

Riglyne: Risikobeheer

Templaat: Opgawe risiko's & kwessies

Riglyne: Risiko-opgawe templaat