Gebeurlikheidsfondse (risiko's) |
1. |
Hierdie fondse is direk gekoppel aan bepaalde risiko's. |
2. |
Die fondse word nie van die begin af aan die projek toegeken nie, maar slegs gereserveer. |
3. |
Indien 'n risiko wel realiseer, word die betrokke fondse beskikbaar gestel. |
|
|
Gebeurlikheidsfondse (ander) |
1. |
Indien projekbeplanning deeglik gedoen is, is hierdie bedrag minimaal. |
2. |
Dit word aangewend om bv. klein wisselings in pryse te absorbeer. |