|
Wat behels dit? |
Die monitering van die welstand van projekte om te verseker dat standaarde en metodologie korrek en effektief toegepas word |
|
Prosedure |
1. |
Monitering vind slegs plaas op versoek van die eienaar van die inisiatief of projekte. |
2. |
Bo en behalwe die standaard projekbestuursaksies, kan die volgende ook gemoniteer word: |
|
* Aflewerbares |
|
* Skedulering |
|
* Statusverslae |
|
* Begroting |
3. |
Dit is die verantwoordelikheid van die eienaar om die resultate van moniteringsaksies op te volg. |
4. |
Om van hierdie diens gebruik te maak, rig die eienaar 'n versoek aan die PROJEKtUSkantoor (sien kontakinligting). Die kantoor
sal die eienaar kontak en die omvang van die diens bespreek en finaliseer. |
|
|
|