|
Wat behels dit? |
Die verskaffing van projekbestuursondersteuning, raadgewing en konsultering aan die projekspan d.m.v. onder meer inligtingsessies, werksessies en groepbesprekings |
|
Aan wie? |
1. |
Projekeienaar |
2. |
Projekbestuurder |
3. |
Projekadministrateur |
|
Tipe sessies |
1. |
Een-tot-een |
2. |
Werksessies binne spanverband |
3. |
Inligtingsessies |
|
Waarvoor? |
1. |
Interpretering van template |
2. |
Beplanning van projekte |
3. |
Skedulering van projekte (gewoonlik in samehang met 2.) |
4. |
Probleemoplossing |
|
|
|