 |
Wat behels dit? |
Die daarstel en ondersteuning van die projekbestuursinfrastruktuur |
|
Algemeen |
1. |
Tans neem hierdie infrastruktuur die vorm van netwerkspasie op 'n sentrale bediener aan. |
2. |
'n Projekbestuursinligtingstelsel word in die vooruitsig gestel. |
3. |
Historiese inligting i.v.m. e-Kampusprojekte is via die netwerk beskikbaar. Kontak asb. die PROJEKtUSkantoor vir verdere inligting. |
|
 |
|