Wat behels dit? |
Die ontwikkeling en instandhouding van die projekbestuursmetodologie,
riglyne, prosesse, prosedures, template en opleidingsmateriaal
|
|
Opdatering |
Die metodologie en gepaardgaande dokumentasie word jaarliks hersien en opgedateer. |
|
Om jou insette te gee |
1. |
Stuur e-pos aan die PROJEKtUSkantoor (sien kontakinligting) met u kommentaar en ervaring. |
2. |
Sodra die e-pos ontvang is, word die insette geliasseer vir verwerking. |
3. |
Die verwerkingsiklus sluit op 30 September. |
4. |
Gedurende Oktober word alle insette verwerk en waar nodig, aanpassings gemaak. |
5. |
Verbeterde template is vanaf 1 November beskikbaar. |
LW! |
Ter insae, sal 'n lys van veranderings op hierdie bladsy aangebring word. |