Administrasie B
Tel: 808-3080
E-pos: bpo@sun.ac.za

Tuis - PROJEKtUSkantoor - Rolspelers - Projeksiklus - Projekbestuursprosesse - Woordelys

PROJEKtUSkantoor dienste

Projekbestuurstandaarde

Wat behels dit?

Die ontwikkeling en instandhouding van eenvormige standaarde

 

Opdatering

Die standaarde word jaarliks hersien en opgedateer.

 

Om jou insette te gee

1.

Stuur e-pos aan die PROJEKtUSkantoor (sien kontakinligting) met u kommentaar en ervaring.

2.

Sodra die e-pos ontvang is, word die insette geliasseer vir verwerking.

3.

Die verwerkingsiklus sluit op 30 September.

4.

Gedurende Oktober word alle insette verwerk en waar nodig, aanpassings gemaak.

5.

Verbeterde template is vanaf 1 November beskikbaar.

LW!

Ter insae, sal 'n lys van veranderings op hierdie bladsy aangebring word.

Ander skakels

Metodologie & opleidingsmateriaal

Standaarde

Lesse geleer

Opleiding

Projekbestuursondersteuning, raadgewing & konsultering

Projekwelstand

Infrastruktuur

Projekraad