Administrasie B
Tel: 808-3080
E-pos: bpo@sun.ac.za

Tuis - PROJEKtUSkantoor - Rolspelers - Projeksiklus - Projekbestuursprosesse - Woordelys - English

Status en Vordering

Proses: Hantering van statusverslae

1.

Stel die statusverslag op

 

‘n Statusverslag dui aan wat die vordering en status vir ‘n bepaalde projek is.

 

* Opsteller: die Projekbestuurder

 

* Vir detail ivm die vlak van inligting in die verslae, sien die Vergaderingsriglyne.

 

* Gebruik die statusverslagtemplaat en meegaande riglyne

2.

Stuur maandeliks die verslag na die PROJEKtUSkantoor

 

Die verslag word elke eerste Donderdag van die maand ingedien.

 

LW! Indien daar gedurende die maand geen verandering was nie, word slegs die datum aangepas. Die verslag word egter steeds per e-pos ingestuur.

3.

Stuur die verslag aan die Dagbestuur of Stuurkomitee

 

Die Dagbestuur en Stuurkomitee moet aan die projekbestuurder riglyne gee vir wanneer die verslag ingedien moet word.

Ander dokumentasie

Riglyne: vergaderings

Templaat: statusverslag

Riglyne: statusverslagtemplaat

Proses: statusverslae

Templaat: besluiteregister

Riglyne: besluiteregistertemplaat

Proses: besluiteregisters