Watter waarde voeg projekbestuur toe? |
|
|
 |
Hoekom beweeg in die rigting van projekbestuur? |
Die Universiteit volg die internasionale tendens om met behulp van
projekbestuursbeginsels en -dissipline te strewe na: |

|
die bereiking van bepaalde doelwitte |

|
onderhewig aan gegewe standaarde en beperkte begroting. |
|
|
 |
|
 |
 |
Hoekom 'n EIE projekbestuursmetodologie?

|
om die unieke behoeftes van die Universiteit aan te spreek |

|
om die Universiteit se bestaande hulpmiddele en stelsels maksimaal te kan benut. |
|
 |
 |
 |
Watter waarde hou projekbestuur vir die UNIVERSITEIT in?

|
Dit stel eenvormige prioritiseringskriteria daar. |

|
Dit bied 'n gemeenskaplike en konsekwente benadering tot alle projekte. |

|
Dit stel bewese hulpmiddele en tegnieke daar. |

|
Dit bevorder die afhandeling van projekte. |

|
Dit skep gestruktureerde kommunikasiekanale. |

|
Dit beperk risiko's, bv. finansiƫle risiko. |

|
Dit bied meganismes vir die meting van vordering. |
|
Lees meer oor die waarde vir Universiteit... |
|
 |
 |
 |
Watter waarde hou projekbestuur en PROJEKtUS dit vir die projekbestuurder in?

|
'n Duidelike verwysingsraamwerk |

|
'n Gedefinieerde raamwerk |

|
Standaard template, prosesse en prosedures |

|
Deurdra van kundigheid na nuwe projekte |

|
Onmiddellike toegang tot verbeterings aan metodologie na aanleiding van ervaring en nuwe ontwikkelinge |
|
 |