Wat is 'n projek? |
|
|
|
'n Tydelike onderneming wat...
|
'n spesifieke doel het wat duidelik omskryf kan word (dit is dus ad hoc) |
|
|
binne 'n gedefinieerde tydraam plaasvind (definitiewe begin- en einddatum) |
|
'n gedefinieerde begroting het |
|
deur 'n spesifieke span uitgevoer word |
Alle projekelemente is...
|
interafhanklik |
|
vorm 'n logiese geheel |
|
deeglik deurdink en gedetaileerd |
|
|
|
|
Wat is projekbestuur? |
|
|
|
'n Dinamiese proses waartydens gefokus word op:
|
die bereiking van gedefinieerde doelwitte |
|
binne 'n bepaalde tydsraam |
|
binne bepaalde begroting |
Tegnieke om:
|
die projekplan uit te voer |
|
binne of by die projekplan te bly |
|
|
|
|
Hoe verskil 'n projek van dag-tot-dag werk? |
|
|
|
Projekte |
|
Dag-tot-dag werk |
Eenmalig (uniek) |
Herhalend |
Gewoonlik nie roetine |
Roetine take |
Eindigend |
Aaneenlopend |
Verandering |
Status quo |
Oor afdelings heen |
Binne afdelings |
Wisselende hulpbronne |
Vaste hulpbronne |
|
|
|
|
Hoe verskil 'n projek van'n sakeplan? |
|
|
|
Projekte |
|
Sakeplan |
Bring iets nuuts totstand |
Begin 'n nuwe besigheid |
Eenmalig (uniek) |
Deurlopend |
Korter termyn |
Langtermyn |
Gebruik geld |
Genereer geld |
|
|
|
|
Lees meer oor sakeplanne... |
|