|
"Folder" |
"Sub-Folders" |
Lęernaam |
Waarvoor is die "folder" |
"Projeknaam" |
Die naam en afkorting word deur die Projektuskantoor, in samewerking met die Projekbestuurder toegeken. |
- |
Verkorte Projeknaam |
|
Aansoek |
Sodra die projek goedgekeur en dokumentasie afgeteken is, word die inligting verskuif. Die Risiko-opgawe word deel van die projekomgewing. |
- |
iniProjeknaam.xls |
Afkorting vir Inisiëring + Projeknaam.xls |
Administrasie |
Die meerderheid van administratiewe inligting word hier gestoor. |
Begroting |
Begrotingsinligting word hier op datum gehou. |
begrProjeknaam.xls |
Afkorting vir Begroting + Projeknaam.xls |
Projekplan |
Afgeteken |
Afgetekende basisplan word hier gestoor |
beplanProjeknaam.xls |
Afkorting vir Beplanning + Projeknaam.xls |
Aktief |
'n Afskrif vir opdatering word hier gestoor |
msProjeknaam.mmp |
Afkorting vir MS Project + Projeknaam.mmp |
Risiko-opgawe |
roProjeknaam.xls (hooflęer) |
Afkorting vir risiko-opgawe + Projeknaam.xls |
|
aksieRisikonrProjeknaam.xls |
Afkorting vir aksie + Risikonommer + Projeknaam.xls |
Tydstate (Ontvang in Excel stoor weekliks onder spesifieke maand) |
01Januarie |
02-06Jan03Hulpbronnaam.xls |
Datum + Hulpbronnaam.xls |
02Februarie |
02-06Feb03Hulpbronnaam.xls |
Datum + Hulpbronnaam.xls |
Veranderings- versoeke |
NommerVVProjeknaam.xls |
Nommer + Afkorting vir veranderingsversoek + Projeknaam.xls |
Aflewerbares |
|
Aktief |
Vir Aflewerbares wat nog nie goedgekeur is nie |
Opleiding01Projekafkorting.doc |
Afkorting vir Aflewerbare + Weergawe + Projekafkorting.doc |
Voltooid |
Vir Aflewerbares wat reeds afgeteken is |
OpleidingProjekafkorting.doc |
Afkorting vir Aflewerbare + Projekafkorting.doc |
Verslae |
|
AgendasNotules |
Vir besluiteregisters, agendas |
SKBR03Jan03projeknaam.xls |
Afkorting vir liggaam + tipe liggaam + Datum + Projeknaam.xls |
Status |
Vir statusverslae aan verskeie liggame |
SKstatus03Jan03projeknaam.xls |
Afkorting vir liggaam + status + Datum + Projeknaam.xls |
Afsluiting |
Vir die afsluitingsverslag aan die einde van 'n projek |
afsluitprojeknaam.xls |
afsluit + Projeknaam.xls |