1. |
Onthou altyd! |
|
* |
Dit neem 4-6 jaar om 'n instansie se kultuur te verander. |
|
* |
Hoewel daar 'n patroon is aan die reaksie op verandering, is dit steeds onvoorspelbaar en verg dus innovasie, oorspronklikheid en volgehoue pogings. |
|
* |
Die kanse op mislukking kan verminder word deur gedissiplineerde prosesse en metodes toe te pas, maar sukses is nie gewaarborg nie! |
|
2. |
Jy kan nie vir iemand verander nie - jy kan net doelbewus die omgewing vir verandering skep. |
|
* |
Besluit watter prosesse gaan nodig wees om verandering teweeg te bring. Wat is die gevare of waarskuwingsligte en moet daar voortgegaan word of nie? |
|
* |
Skep 'n gees van dringendheid in die instansie vir verandering. |
|
* |
Skep 'n koalisie van deelnemers wat die doelwitte ondersteun. Veral ondersteuning van topbestuur en 'n sterk eienaar is noodsaaklik. |
|
* |
Kommunikeer gereeld die visie, strategie en aksiestappe. |
|
3. |
Maak seker dat elke veranderingsleier goed opgelei is, deeglik ingelig word en duidelik weet wat sy/haar verantwoordelikhede is. |
|
Kontrolelys vir gedrag |
|
Fase 1: Ontkenning |
Waarvoor om te kyk |
Wat om te doen |
Dit sal gou verby wees |
Verskaf inligting aan indiwidue |
Onttrekking |
Verduidelik wat om te verwags |
Besigheid soos gewoonlik |
Stel maniere voor om aan te pas |
Fokus op die verlede |
Gee tyd |
Doen nie veel nie |
Skeduleer 'n beplanningsessie |
|
Kommunikeer! |
|
Fase 2: Weerstand |
Waarvoor om te kyk |
Wat om te doen |
Woede / bakleiery |
Luister en erken gevoelens |
"Ek gee alles en kyk wat kry ek!" |
Reageer met empatie |
Onttrek van span |
Moenie sê: "Ruk jouself reg!" |
Blaam |
Reageer op die bekommernisse |
Depressie |
|
|
Fase 3: Ondersoek |
Waarvoor om te kyk |
Wat om te doen |
Frustrasie |
Fokus op prioriteite |
Te veel nuwe idees |
Verskaf nodige opleiding |
Verwarring en chaos |
Stel korttermyn doelwitte |
Verlies aan energie |
Hou visioneringsessies |
Tekort aan fokus |
|
|
Fase 4: Toewyding |
Waarvoor om te kyk |
Wat om te doen |
Spanwerk |
Stel langtermyn doelwitte |
Tevredenheid |
Konsentreer op spanbou |
Duidelike fokus en plan |
Skep 'n missiestelling |
Samewerking |
Valideer en beloon reaksies |
|
Kyk vorentoe |
|
* |
Uit: Change Leader Development Workbook deur Dr Willem de Jager |