LW! |
Inligting word in die wit areas ingevul. |
|
Werkblad 1: Lys van veranderingsversoeke |
Nommer, Beskrywing, Status |
|
Hou 'n indeks van al die veranderingsversoeke en die status van elkeen |
|
Werkblad 2: Veranderingsversoek |
Bron |
|
Die naam van die persoon wat die versoek rig |
Sleuteldoelwitte geraak |
|
Meld spesifiek watter doelwitte in die projek deur die versoek geraak gaan word |
Beskrywing van verandering versoek / aanbeveel |
|
Verduidelik in meer detail, sodat iemand wat onbekend is met die projek, verstaan wat die verandering behels |
Voordele |
|
Watter voordele sal dit vir die projek inhou indien aan die versoek voldoen word? |
Uitwerking op projekskedule |
|
Gaan die versoek enige uitwerking hê op die teikendatums? Indien wel, watter uitwerking? |
Gevolge indien niks gedoen word nie |
|
Watter impak sal dit op die projek hê indien daar nie aan die versoek voldoen word nie? |
Impak op projekkoste |
|
Watter impak sal die versoek op die projek se begroting en spandering hê? |
Hulpbronimplikasies |
|
Hoe gaan die versoek die hulpbronne beïnvloed? |
Impak op Projekbeperkings |
|
Het die versoek enige impak op die beperkings van die projek? |
Risiko's |
|
Is daar enige hoë risiko's wat met die verandering geassosieer word? |
|
Werkblad 3: Impakanalise |
Spesifiseer duidelik wat die impak van die versoek gaan wees op die genoemde areas |
|
|