Administrasie B
Tel: 808-3080
E-pos: bpo@sun.ac.za

Tuis - PROJEKtUSkantoor - Rolspelers - Projeksiklus - Projekbestuursprosesse - Woordelys - English

Afsluiting

Kontrolelys vir afsluiting

1.

Dokumentasie: Noodsaaklike projekdokumentasie is volgens voorskrif gestoor.

2.

Dokumentasie: Duplikate en nie-relevante dokumentasie is vernietig.

 

3.

Toerusting: Geleende toerusting is terugbesorg

 

4.

Toerusting: Die huur van toerusting is opgeskort.

 

5.

Dienste: Kantoorspasie is vrygestel.

 

6.

Dienste: Telefoon- en faksdienste is opgeskort.

 

7.

Interne personeel: Spanlede is toegewys aan ander take of keer terug na vorige take.

 

8.

Eksterne personeel: Kontrakte is beëindig.

 

9.

Eksterne personeel: Toegangskaarte is terugbesorg.

 

10.

Eksterne personeel: Parkeerdiskette is terugbesorg.

 

11.

Finansies: Die finale projekbalansstaat is opgestel.

 

 

Kostes en tyd van hulpbronne

 

 

Uitgawes

 

 

Verhaalbare kostes

 

 

Kostevoordele by projekafsluiting

 

 

Werklike kostes vs Begrote Kostes

 

Ander Afsluitingsdokumentasie

Afsluitingsproses

Kontrolelys

Proses: opstel van 'n afsluitingsverslag

Riglyne: Afsluitingsverslagtemplaat

Templaat: Afsluitingsverslag