|
Sleutelvrae |
Ja |
Nee |
1. |
Weet jy altyd waar die projek staan teenoor die plan? |
|
|
2. |
Is die plan altyd op datum, insluitende die werklike vordering, vooruitskouing en enige nuwe inligting ivm risiko's? |
|
|
3. |
Is die projek onder beheer? Word alle aktiwiteite, vordering, uitgawes, veranderinge en
risiko's bestuur? |
|
|
4. |
Word die vereistes van die gebruikers, soos dit gespesifiseer word,
bereik (soos die projek vorder)? |
|
|
5. |
Word die projekplan en ontwerp opdateer soos inligting deur die loop van die
projek bekend raak? |
|
|
|
|
|