Vordering in Generiese Vaardighede van Finalejaarstudente

Vordering in generiese vaardighede tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit, streek van herkoms, matriekprestasievlak en tipe verblyf te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Algemene kennis (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Selfvertroue (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  3. Probleemoplossingsvaardighede (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  4. Studievaardighede (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  5. Tydsbestuur (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  6. Tuis-voel gevoel (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  7. Kennis van jou studieveld (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  8. Vermoë om krities te dink (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  9. Vermoë om in jou tweede taal te kommunikeer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  10. Vermoë om te kommunikeer in 'n taal en/of tale anders as jou moeder- en tweede taal (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  11. Kennis van mense van verskillende ras- en kultuurbroepe (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  12. Godsdienstige oortuigings (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  13. Leierskapsvermoë kennis beskryf (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  14. Interpersoonlike vaardighede (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  15. Vermoë om met mense van verskillende rasse/kulture oor die weg te kom (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  16. Begrip vir die probleme van jou gemeenskap (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  17. Begrip vir die sosiale probleme van ons nasie (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  18. Begrip vir globale kwessies (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  19. Skryfvaardighede (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  20. Openbare redenaarsvermoë (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  21. Vermoë om mondeling te kommunikeer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  22. Vermoë om jouself met verantwoordelikheid te organiseer en te bestuur (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  23. Vermoë om inligting te versamel, te analiseer en te organiseer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  24. Vermoë om verantwoordelikheid vir die omgewing waarin jy woon en werk (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  25. Sisteemdenke (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  26. Wiskundige en/of numeriese vaardighede (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  27. Rekenaarvaardighede (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  28. Loopbaansekerheid (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2006 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.