Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou vermoë om krities te dink beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
157
46.04
166
48.68
18
5.28
0
0.00
0
0.00
341
59.62
Manlik
88
38.77
132
58.15
7
3.08
0
0.00
0
0.00
227
39.69
Alle deelnemers
245
43.13
298
52.46
25
4.40
0
0.00
0
0.00
568
99.30

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.