Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Hoe sal jy nou jou godsdienstige oortuigings beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie beter
- Beter
- Geen verandering nie
- Swakker
- Baie swakker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 86 | 18.03 | 141 | 29.56 | 192 | 40.25 | 41 | 8.60 | 17 | 3.56 | 477 |
83.39 |
Bruin | 14 | 19.18 | 20 | 27.40 | 31 | 42.47 | 7 | 9.59 | 1 | 1.37 | 73 |
12.76 |
Swart | 1 | 6.25 | 4 | 25.00 | 10 | 62.50 | 0 | 0.00 | 1 | 6.25 | 16 |
2.80 |
Indier | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.35 |
Alle deelnemers | 102 | 17.96 | 166 | 29.23 | 233 | 41.02 | 48 | 8.45 | 19 | 3.35 | 568 |
99.30 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.